Snotkop - Proe Soos Naweek Lyrics

Lyrics Proe Soos Naweek - Snotkop



Looi hom, gooi hom, vanaand gaan ons vasvat, tot hulle ons uit jaag
Rond loop, oop knoop, die poppe gaan dans brah, nie tyd vir vrae vra
So, kap daai eerste een oop
Kom laat ons woeker, een vir die boeke
En laat my doppe oorloop
TOT EK MY BROEK VERLOOR, WAT PROE SO?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer ...
Proe ons dit weer
Gee gas (gee gas), Hou vas (hou vas)
Vanaand raak ons lastig, magtig, dis pragtig
Pak uit (pak uit), Staan wyd (staan wyd)
Die manne is dorstig, die naweek raak morsig
Kap daai eerste een oop
Hy raak nou lekker, kom raak gekletter
En laat my doppe oorloop
TOT EK MY BROEK VERLOOR, WAT PROE SO?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit weer ...
Proe ons dit weer
Die week′t sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10
Laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou
Wat proe ek hier?
Wat proe soos die?
Wat proe so mmmm, sappig?
Proe vir my soos naweek
Proe vir my soos hiert jou lekker ding
Proe vir my soos naweek
Smaak my al die dubbels het heuning in
Proe vir my soos naweek (naweek)
Dis mos hoe die naweek proe
Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet
Tot volgende naweek (volgende naweek)
Proe ons dit, proe ons dit weer ...
Proe ons dit weer ...
Proe ons dit weer



Writer(s): francois henning


Snotkop - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018




Attention! Feel free to leave feedback.