Elvis Blue - Elke Hart Lyrics

Lyrics Elke Hart - Elvis Blue



Al is ek nie ok nie, kyk jy na my asof ek is
En dit maak alles beter, dit draai die jare terug
Miskien is dit maar net omdat jy in my glo
Miskien is dit iets wat leef hier in die lug
Wie weet wat mens se vrese laat vlug
Elke hart kruip weg agter 'n hemp se sak
Jy hou joune toe agter jou glimlag
En ek weet daar is dinge wat jy weg wil steek
Maar my hart is, nes joune, lankal reeds gebreek
Daar's 'n pyn in die klop van elke liewe hart
Geheime in die trane wat langs elke mens
Ek probeer jou storie raaksien, maar daar is vlekke op my lens
In die waarheid tussen lyne, sal jy my boek kom lees
Ek weet dis jy wat ek so nodig het
Ek weet dis net jou liefde wat my red
Hoekom moet ek seker wees, alles weet, sonder sweet?
Soveel vrae wat môre bring
Ek is net 'n warrelwind, somer kind,
Swem en sink soos almal deur die son verblind



Writer(s): elvis blue


Elvis Blue - Die Brug
Album Die Brug
date of release
29-04-2017




Attention! Feel free to leave feedback.