Lyrics Liefde Is Al Wat Ons Het - Laurika Rauch
My
liefste,
sing
vir
my
vanaand
En
vertel
my
weer
dat
jy
my
lief
het
Want
iewers
tussen
sweef
en
val
In
′n
oomblik
van
besef
-
Is
liefde
al
wat
ons
het
Woorde
is
waardevol
soos
goud
Akkoorde
raak
mense
jonk
en
oud
Maar
iewers
tussen
doof
en
stom
In
'n
oomblik
van
besef
-
Is
liefde
al
wat
ons
het
Jou
hart
in
my
hande
(jou
hart
in
my
hande)
Ek
sal
dit
sing,
vertel,
fluister,
skree
Ek
het
jou
lief,
liewer,
liefste
Liefde
(liefde),
is
wat
ons
twee
het
Die
wêreld
eggo
onsekerheid
Met
oorloë
aan
die
orde
van
ons
tyd
Maar
iewers
tussen
goed
en
kwaad
In
′n
oomblik
van
besef
-
Is
liefde
al
wat
ons
het
Alles
hier
is
tog
net
tydelik
En
eendag
hierna
sal
ons
begryp
Maar
iewers
tussen
nou
en
dan
In
'n
oomblik
van
besef
-
Is
liefde
al
wat
ons
het
Jou
hart
in
my
hande
(jou
hart
in
my
hande)
Ek
sal
dit
sing,
vertel,
fluister,
skree
Ek
het
jou
lief,
liewer,
liefste
Liefde
(liefde),
is
wat
ons
twee
het
Liefde...
Is
al
wat
ons
het
1 Wals, Wals Willemien
2 Die Strome Van Die Drakensberge
3 Bly Nog So Bietjie (Ek Mis Jou)
4 Jy Is Hier Geliefde My
5 Murg En Been
6 As Ek Eendag Oud Is
7 Kaalvoet Begin Dans
8 Ek En My Klavier
9 Liefde Is Al Wat Ons Het
10 Los En Vas
11 Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam
12 Liefde Uit Stellenbosch
13 Ewewig En Stilte
14 Kentucky Avenue
Attention! Feel free to leave feedback.