Laurika Rauch - Ewewig En Stilte Lyrics

Lyrics Ewewig En Stilte - Laurika Rauch



Had ek ′n laaste kans
Om iets te voor ek gaan
Sit ek als in my hande neer
Sodat ek joune in myne kan neem
En ek sal wag dat die wêreld wegraak,
Vir aandag in jou
Ek sal seker maak jy glo my
En dat jy elke woord hoor
Ek wens vir jou dagbreek
En ewewig en stilte,
Die son wat op jou stoep kom dans
As hy oorneem by die maan
Ek wens vir jou dagbreek
En 'n Geliefde altyd naby
Ek wens vir jou geloof, hoop, liefde, rus en vrede
En ewewig en stilte
Had ek ′n laaste kans
Om iets te voor ek gaan,
Sal ek sonder blik of bloos
Myself in die oomblik verloor,
Dis onbelangrik hoe ons lyk,
Wat ons het, die plek of tyd
Liewe mens, jy moet my glo
Mag jy elke woord hoor
Ek wens vir jou dagbreek
En ewewig en stilte,
Die son wat op jou stoep kom dans
As hy oorneem by die maan
Ek wens vir jou dagbreek
En 'n Geliefde altyd naby
Ek wens vir jou geloof, hoop, liefde, rus en vrede
En ewewig en stilte
Ek wens vir jou geloof, hoop, liefde, rus en vrede
En ewewig en stilte



Writer(s): Lize Beekman


Laurika Rauch - Wals, Wals Willemien
Album Wals, Wals Willemien
date of release
05-01-2014




Attention! Feel free to leave feedback.