Andriette feat. Adam Tas - Ek Sal текст песни

Текст песни Ek Sal - Adam Tas , Andriëtte



Jy soek ń reënboog met ń goud pot aan die einde.
ń Oase aan die namib lyn se duine.
In die winter kort jy somer.
In die herfs soek jy die bome groen.
Jy soek ń glimlag wanneer dinge bietjie swaar gaan.
ń Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan.
Vra vir stilte in die donderweer.
Soene op ń plek wat seer is.
Ek sal dít alles vir jou bou.
Sal al dié dinge vir jou.
Sal dit elke dag en nag.
En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe.
En met krag van Hom daar bo sal ek jou, gelukkig hou.
Ek soek ń lewe vol geluk en vol van liefde.
Ek wil by joú wees deur gesondheid en deur siekte.
In jou woorde soek ek waarheid.
ń Familie wil ek daaruit kry.
Ek sal dít alles vir jou bou.
Sal al dié dinge vir jou.
Sal dit elke dag en nag.
En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe.
En met krag van Hom daar bo sal ek jou, gelukkig hou.
Ek sal alles vir jou doen.
Jou vashou en die seer weg soen.
Sal daar wees om jou te dra.
Tot aan die einde van ons dae,
En ek kan noú aan jou belowe.
Met die krag van Hom daar bo sal ek en jy, gelukkig bly.
Ek soek ń lewe vol geluk en vol van liefde.
Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte.
Jahahaaaaa
Ek sal dít alles vir jou bou.
Sal al dié dinge vir jou.
Sal dit elke dag en nag.
En elke oggend baie sag terwyl jy droom vir jou belowe.
En met krag van Hom daar bo sal ek jou, gelukkig hou.
Ek sal alles vir jou doen.
Jou vashou en die seer weg soen.
Sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae.
En ek kan noú aan jou belowe.
Met die krag van Hom daar bo sal ek en jy,
Sal ek en jy,
Gelukkig bly.



Авторы: Johan Oberholzer



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.