Текст песни Bliksem - Freddie Bruno , Bittereinder , Hemelbesem
Ek
klits
fluks
met
kletsrym
en
bliksem
jou
brein
in
Woordlitte
wat
flikker
in
skitterende
verskyning
Ek
verpletter
jou
heinings
met
ontsmetting
in
letters
Dit
is
ontsettend:
die
wêreld
word
heeltyd
vetter
en
vetter!
Ons
eet
mos
van
beter
kniediep
in
kitskos
se
kloue
Moerbaie
moue
vol
apies
ingevou
in
geboue
Terwyl
die
koue
van
oorlewing
ons
net
so
liggies
laat
ruk!
Sluk
hard
en
raakmik
met
'n
ritmiese
snik-snik
En
ek
ken
al
so
stuk-stuk
die
aarde
se
padkaart
Hoe
dit
vloei
in
die
are
van
elke
aaklige
slaggat
En
ons
almal
ken
die
mandaat:
breek
elke
ruggraat
En
gryp
wat
jy
kan
voordat
dit
laat
in
jou
tydlyn
raak
Daai
braaksel
lyk
mos
smaaklik
as
jy
hondhonger
is
Dis
'n
daaglikse
herhaling
van
die
wonde
en
die
wellus
En
so
val
ons
beskawing
van
onbeskaafde
barbare
Wat
heeltyd
pluk
aan
die
gare
van
die
aarde
se
soom
Dit
was
'n
waardige
droom
en
ons
waardeer
nou
ons
beloning:
'N
woning
in
'n
Babilonse
toring
en
'n
koning
Wat
'n
dowe
oor
draai
behalwe
as
jy
jou
knie
buig
Ek
styg
op
soos
'n
vliegtuig
om
my
mense
diep
te
oortuig
Ons
kort
'n
tiende
sintuig
want
die
kettings
is
werklik
Die
ratte
wat
nog
sleg
is
se
beperkings
gaan
moet
regruk
Ek's
ernstig,
ek
voel
dit,
die
masjien
wil
dans
Vanaand
breek
ons
die
vloer
oop,
dis
dalk
ons
laaste
kans
Dit
krul
en
leef
en
brul
en
beef,
vra
Jan
F.E.
Celliers
We
fight
with
mics
like
lightning
strikes
that
make
you
disappear
Freddie
Bruno:
I'm
over
all
these
softcore
rhymers
who
talk
slick
Hw
they
scrape
bricks
in
bandanas
and
full
clips
Couldn't
work
the
angles
if
your
name
was
geometry
Lightning
strikes
twice
except
for
when
you
facing
me
The
name's
Fred
Bizzy
the
witty
and
most
intricate
Type
to
plug
in
a
mic
and
smack
ya
whole
syndicate
With
word
play
dazzling
rhyme
schemes
my
mind
beams
With
incredible
light,
success
a
pipe
dream
you'll
never
touch
Not
even
your
imagination
could
fathom
this
creative
metaphor
evaluation
Ya
heart
will
skip
a
beat
and
carry
on
with
palpitations
I
greet
you
in
the
cypher
tip
my
hat
like
salutations
Welcome
to
the
end
of
the
road
ya
system
will
fold
You
all
lip
service
perfect
for
the
commode
Perfect
when
I
unload
see
how
my
mouth
with
explode
In
the
fast
lane
of
life
but
ya
momentum
slowed
While
I
can
idle
in
6th
gear
eliminate
fear
when
I'm
working
with
this
here
My
walk
is
before
me
so
I'm
keepin
it
clear
If
I
can't
claim
ya
head
then
son
I'm
takin
ya
ear
Hemelbesem
is
uber,
spray
net
volts,
wat
super
sayins
halt
Met
'n
zing
en
speed
soos
die
van
Usain
Bolt
'N
rasende
reus;
ek
ry
nie
een
nie,
ek
dra
my
kar
tot
waar
ek
wil
wees
Mense
is
trots
en
respek,
want
ek
staan
voor
'n
rots
en
ek
rap
As
iemand
gate
in
'n
rots
in
wil
hê
Ek
het
nie
fans
nie,
ek
het
fangs
met
'n
ggg...
aan
die
einde,
Hulle's
biddend
terwyl
julle
ggg...
in
julle
sluimer
Druk
hulle
gebit
in
jou
gewrig
in,
en
spyt
gggg...
gif
in
jou
veins
in
My
swagger
is
daggers,
dit
maak
die
common
volk
dom
My
bling
bling
is
dit
wat
uit
'n
donderwolk
kom
Die
bliksem
is
soos
'n
lang
naald
as
jy
kyk
Dis
asof
God
tssst...
met
sy
hand
in
die
aarde
inspuit
Die
content
het
contempt
vir
dié
wat
God
wil
judge
As
jou
voet
op
daai
spot
staan,
dan
vrot
dit
af
So
wees
bereidwillig
of
jy's
in
stukkies
jy!
Dis
jou
skuld
as
jou
shield
verander
in
'n
blikkie
spray
Die
aroma
van
dood
wat
dit
spuit,
"asem
in!"
Jou
woord
is
'n
swaard,
maar
dis
stuck
soos
Arthur
s'n
Laat
my
sword
aan
jou
bors
vreet;
maak
van
jou
borsstuk
'n
borsbeeld
Met
hande
bebloed
en
erns,
ruk
jou
belt
af
dan
staan
jy
met
broek
op
enkels
My
donderweer
maak
'n
ommekeer
in
jou
kop,
I
tell
you
Dit
was
'n
riller
vir
julle
wat
van
opstelle
hou,
vat
'n
trip
bokveld
toe
Want
vandag
se
jeug
listen
mos
net
stip
vir
sulke
shock
value
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.