Laurika Rauch - Die Lied Van Die Natuur текст песни

Текст песни Die Lied Van Die Natuur - Laurika Rauch



Luister na die geluid van reëndruppels op ′n sinkdak
Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor
Luister hoe die wind ′n boom laat kreun en kraak
Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
Daar is musiek oral om ons heen
En al wat jy moet doen is om te luister
Somtyds die ore spits
Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister
Soos 'n bries wat speel oor ′n koringland
′N Kriekekoor op 'n warm someraand
Luister laat die geluide jou bekoor
Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor
Aan die punt van die vallei hoog in die berge
Woon daar ′n eggo alleen in 'n klipspelonk
Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel
Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk
Refrein



Авторы: Kupido


Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
Альбом Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
дата релиза
13-11-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.