Laurika Rauch - Droom текст песни

Текст песни Droom - Laurika Rauch



Ver agter die skimme van gister
Gaan haal ek ′n droom
En die droom se naam is Jy
Ek sien jou soos jy toe was
Ek sien jou soos jy nou is
En ek besef vir altyd
Bly jy die droom vir my
Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom
En ek sal jou nooit laat gaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil
'N Droom wat ewig voortbestaan
Ek is gelukkig in my droomwêreld
En niks sal my ooit
Van jou kan vervreem
My drome word al soeter
Ek kry jou daagliks liewer
En jy gee soveel meer
As wat jy ooit kan neem
Stil het jy hier in die omhelsing van my hart kom
En ek sal jou nooit laat gaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil
′N Droom wat ewig voortbestaan
Jy is al wat ek my lewe lank wil
'N Droom wat ewig voortbestaan
'N Droom wat ewig voortbestaan



Авторы: Elvis Blue


Laurika Rauch - Grootste Treffers Volume II
Альбом Grootste Treffers Volume II
дата релиза
05-01-1996




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.