Laurika Rauch - Hot Gates In Afrikaans текст песни

Текст песни Hot Gates In Afrikaans - Laurika Rauch



Londen Rome Lissabon,
Amsterdam Parys Hong Kong
Moskou Teheran Riad,
Jerusalem Islamabad
Waco Waco Bethlehem,
Srebrenica Sebokeng
Sarajevo O Saigon,
Hiroshima Rubikon
Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn?
Sien jy daardie ridder op die plein?
Hoop ′is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun
Weenen Dover Tripoli,
Frankfurt New York Lockerbie
Amajuba Timboektoe,
Chappaquiddick Waterloo
Boekarest St Petersburg,
Heilbron Hobhouse Gettysburg
Belfast Boedapest Bagdad,
Berchtesgaden Stalingrad
Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn?
Sien jy daardie ridder op die plein?
Hoop 'is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun
Warskou Dresden Babilon,
Sharpeville My Lai Boipatong
Delvillebos El Alamein,
St Helena Mitchell′s Plain
Balaklava Austerlitz,
Belsen Buchenwald Auschwitz
Nagasaki O, Versailles
Armageddon Thermopylae
Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn?
Sien jy daardie ridder op die plein?
Hoop 'is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun
Hoor hoe lui die klokke, keer op keer
Môre sal ons nuwe liedjies leer
Liedjies van 'n stad soos die van ouds
Maar die strate is van goud
Liedjies van ′n stad soos die van ouds
Maar die strate is van goud



Авторы: Christopher Torr


Laurika Rauch - Tweeduisend-En-Tien!
Альбом Tweeduisend-En-Tien!
дата релиза
05-01-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.