Laurika Rauch - Daar's Baie Klippe In Die Groot Karoo текст песни

Текст песни Daar's Baie Klippe In Die Groot Karoo - Laurika Rauch



Daar's baie klippe op hierdie plaas
Maar hulle die werk is skaars
Hy dink hy sal 'n rukkie bly
Hier in die Kamdebo kontrei
Hy glo die muur wat hy hier bou
Sal hierdie werf baie netjies hou
Ons moet die bokke van die skape skei
Hier in die Kamdebo vallei
Om ysterklippe bymekaar te maak
Is mos 'n doodgewone taak
Party onder, party bo
Daar's baie klippe in die Groot Karoo
Hy rus sy knieë in die warm sand
Die vonke spat soos hy klippe kap
Dis nie sy eerste muurtjie nie
Hy is nie meer 'n laaitie nie
Sy waterpas is 'n bietjie krom
Het met 'n halfmaan hier aangekom
Die klippe soms onderstebo
In hierdie deel van die Karoo
Hy trek 'n streep in die warm sand
Die tipe werk vang hom soms onkant
Op sommige plase rus 'n man se knie
Nie baie lekker op die aarde nie
En eendag na 'n sekelmaan
Sal hy ook voor jou hek kom staan
Met sy pluiskeil wat hy liggies soen
Met sy 'n donkie wat hy Dinsdag noem




Laurika Rauch - Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.