Laurika Rauch - My Ou Tante Koba текст песни

Текст песни My Ou Tante Koba - Laurika Rauch



My ou tante Koba klink effens kwaai
Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai?
"Maar waar bly Tannie"? het ek gevra
"Anderkant Noupoort duskant De Aar"
My ou tante Koba ek kan maar loer
Sy sal haar koffie met 'n lepel roer
Ry verby Laignsburg en Beaufort-Wes
Ma het 'n mandjie pa het 'n fles
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
'N Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
My ou tante Koba het soms gemeen
Die son sal weer skyn, maar dit moet eers reën
"Veral op Grasbult" het sy gevra
"Dis anderkant Colesberg duskant De Aar"
Sy's besig om lusern, lusern te saai
Sy nie eers "hallo" nie (maar sy ook nie "good-bye")
Sy skink sjampanje en gemmerbier
Die tafel's gedek langs 'n rivier
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
'N Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Aan die einde het tant Koba baie stil gelê
"Ek sien reeds vier perde", het ek haar hoor
"Scatter my ashes" het sy gevra
"Anderkant Steynsburg duskant De Aar"
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
'N Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing



Авторы: Christopher Torr


Laurika Rauch - Chris Se Trefferliedjies
Альбом Chris Se Trefferliedjies
дата релиза
05-01-2004




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.