Laurika Rauch - Berge En Dale текст песни

Текст песни Berge En Dale - Laurika Rauch



Amper in die wolke, amper bo
Onder die vlaktes van die Kamdeboo
Een of ander engel het verklaar
Berge en dale ontmoet mekaar
Hier is net 'n ligte bries wat waai
Dis onder waar die droë warrelwinde draai
Dalk is dit my siel wat nou bedaar
Berge en dale ontmoet mekaar
Berge en dale ontmoet mekaar
Ek wil in die stilte jou hoor
Die woede in jou hart het ook gaan
Ek het in die verte in gestaar
Berge en dale ontmoet mekaar
Berge en dale ontmoet mekaar
Netnou sal die middag die nag ontmoet
Berg en dal sal mekaar weer groet
Die een of ander engel het verklaar
Hemel en aarde ontmoet mekaar
Hemel en aarde ontmoet mekaar
Hemel en aarde ontmoet mekaar
Hemel en aarde ontmoet mekaar
Die storm in my hart het weer gaan
Ek sal na jou terugkom as jy my wil
Dit is net die liefde wat ons kan red
Dit is wat ons te laat besef
Dit is wat ons te laat besef
Dit is wat ons dalk te laat besef



Авторы: Chris Torr


Laurika Rauch - Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.