Laurika Rauch - Ek Het ‘n Boer Sien Dans текст песни

Текст песни Ek Het ‘n Boer Sien Dans - Laurika Rauch



Ek het ver gery op 'n nuwe pad vir die eerste keer
êrens in die groot karoo
Dit was die langste tyd van byna niks,
Maar die kortste pad na waar ek wou wees
Ek het verlang na die see
Dit was 'n groot verdwaal op 'n reguit pad
Ek het noord en suid in die veld verlê
Maar na 'n prentjie op 'n plaaspad,
Was ek seker ek ruik die reën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand - dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy "ons dit noem dit hier genadewater, meisiekind,
Hierdie reën - hierdie water bly 'n seën"
Ek het stilgestaan op 'n nuwe plek vir die eerste keer
êrens in die groot karoo
Dit was die mooiste plek van byna niks
Op 'n plaas - met die naam Berlin
Toe die hemel die aarde seën
Dit was soos huis toe kom op 'n reguit pad
Ek en 'n vreemdeling met die hoed in die hand
'N prentjie op 'n plaaspad
Die stof, die dans en die reën
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand - dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy "ons dit noem dit hier genadewater, meisiekind,
Hierdie reën - hierdie water bly 'n seën"
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand - dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy "ons dit noem dit hier genadewater, meisiekind,
Hierdie reën - hierdie water bly 'n seën"
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Met sy hoed in die hand - dakloos in die water van bo
Ek het 'n boer sien dans in die karoo
Hy "ons dit noem dit hier genadewater, meisiekind,
Hierdie reën - hierdie water bly 'n seën"



Авторы: Lize Beekman


Laurika Rauch - Tweeduisend-En-Tien!
Альбом Tweeduisend-En-Tien!
дата релиза
05-01-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.