Laurika Rauch - Oorgenoeg Vir Oormôre текст песни

Текст песни Oorgenoeg Vir Oormôre - Laurika Rauch



Gister se koerant langs die leftovers
Want ek kook nog soms vir twee
So ek ruk my reg en ek pak dit weg
Maar die bed voel steeds te leeg
Hulle vir my hou moed...
Jy sal nog iemand anders ontmoet
Maar ek het oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag,
Het ek oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Gistermiddag hierdie tyd
Was dinge vir my alles omgekeer
Dis die tweede jaar wat ek jou nie hier het
En nou begin dit weer
Die klok wys tien oor twee alweer
Maar ek sal tien teen een aanbeweeg
Want ek het oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ek oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Ek en jy
Het oorgenoeg vir oormôre
Die dae bewys
Ons liefde sal veel langer hou
As al my dae hier sonder jou
Daars oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ekke oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Oorgenoeg vir oormôre
En selfs nog na vandag
Het ek oorgenoeg vir oormôre
En al die dae wat wag
Gister se koerant langs die leftovers
Want ek kook nog soms vir twee...



Авторы: B Hepburn, J. Oberholzer


Laurika Rauch - Tweeduisend-En-Tien!
Альбом Tweeduisend-En-Tien!
дата релиза
05-01-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.