Laurika Rauch - Kaalvoetklonkie текст песни

Текст песни Kaalvoetklonkie - Laurika Rauch



Kaalvoetklonkie
Sit langs 'n waterstroom en drome droom
Hy is anders
En hy droom van stadswoel en groot roem
Kaalvoetklonkie
Droom maar voort
Geniet jou drome
Want dit is somtyds wreed
Wat die grootmenslewe kan doen
Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie
Wanneer die ander met die kleilat speel
Sit hy in die sand en skryf
En hy kan hom net verbeel hoe dit voel
Met duur klere aan sy lyf
Maar bly tog maar 'n kind
So lank as wat jy kan
Want soms is dit die lekkerste deel van die lewe
Kaalvoetklonkie
Sit langs 'n waterstroom en drome droom
Hy is anders
En hy droom van stadswoel en groot roem
Kaalvoetklonkie
Droom maar voort
Geniet jou drome
Want dit is somtyds wreed
Wat die grootmenslewe kan doen
Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie
Want dit is somtyds wreed
Wat die grootmenslewe kan doen
Aan die drome van 'n kaalvoetklonkie
Kaalvoetklonkie
Sit langs 'n waterstroom en drome droom
Kaalvoetklonkie
Kaalvoetklonkie
Kaalvoetklonkie
Kaalvoetklonkie



Авторы: Kupido


Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
Альбом Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
дата релиза
13-11-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.