Текст песни
Nog
'n
somerson
kersfees
Want
die
koningskind
verjaar
Ek
skryf
vir
jou
uit
die
noorde
En
sal
die
posduif
vra
Sal
hy
gaan
draai
in
die
suide
By
die
berg
en
die
see
En
daar
waar
my
liefde
Kaalvoet
loop
Die
nota
vir
jou
gee
Ek
bring
vir
jou
'n
sonneblom
uit
Bethlehem
En
gee
dit
water
op
Bloemfontein
Uit
Hanover
bring
ek
kappertjiesaad
Uit
die
tuin
van
nr
3 Darlingstraat
En
hanepoot
druiwe
uit
die
Paarlvallei
Nog
'n
somerson
kersfees
Want
die
koningskind
verjaar
Die
suiderkruis
my
kompas
En
'n
eng'le
koor
ry
saam
En
my
hart
gesels
langsaam
Oor
die
liefde,
en
ek
weet
Die
herberg
lê
om
die
draai
Jy
wag
vir
my
by
die
see
Ek
bring
vir
jou
'n
sonneblom
uit
Bethlehem
En
gee
dit
water
op
Bloemfontein
Uit
Hanover
bring
ek
kappertjiesaad
Uit
die
tuin
van
nr
3 Darlingstraat
En
hanepoot
druiwe
uit
die
Paarlvallei
Ek
bring
vir
jou
'n
sonneblom
uit
Bethlehem
En
gee
dit
water
op
Bloemfontein
Uit
Hanover
bring
ek
kappertjiesaad
Uit
die
tuin
van
nr
3 Darlingstraat
En
hanepoot
druiwe
uit
die
Paarlvallei
En
hanepoot
druiwe
uit
die
Paarlvallei
1 Die Mense Op Die Bus
2 Straattroebadoere
3 Dis Die Storie Van My Hart
4 Stoomtrein
5 Aai-Aai
6 Die Mense Wat Ek Lief Het
7 Song Of The Old Lovers
8 Die Lied Van Die Natuur
9 Kom Laat Ons Sing - Deel Een
10 Kom Laat Ons Sing - Deel Twee
11 'N Sonneblom Uit Bethlehem
12 Kom Sny Die Papaja
13 Kabouterliefde (Vir Simone)
14 Vier Seisoene Kind
15 Ou Swart Kitaar
16 Nalekokers
17 Sonvanger
18 Alleen
19 Marieke
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.