Snotkop - Meisie Ferguson (with Ricus Nel) текст песни

Текст песни Meisie Ferguson (with Ricus Nel) - Snotkop



Meisie was ñ aster wat die plaas goed ken
Ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken
Meisie het geweet hoe om ñ bul te tem
En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen
En sy't die mooiste bene in die hele dorp
En as sy stap deur die lande kyk die skape op
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank my trekker ry
Sy ploeg my lande laat die stof so staan
En al die boere wil weet (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Sy pluk die perskes met ñ kort jean aan
En by die koöperasie vra hul (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Ek's haar John, John, John, John Deere
Meisie het geboer, was ñ Vrystaat nooi
En sy's die dogter van oom Tokkie, ja sy was te mooi
Meisie het geweet hoe om ñ skaap te skeer
En haar appels was die mooiste in die hele streek
En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk
Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank my trekker ry
Sy ploeg my lande laat die stof so staan
En al die boere wil weet (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Sy pluk die perskes met ñ kort jean aan
En by die koöperasie vra hul (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Ek's haar John, John, John, John Deere
Sy ploeg my lande laat die stof so staan
En al die boere wil weet (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Sy pluk die perskes met ñ kort jean aan
En by die koöperasie vra hul (hey!) wat's haar naam
Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson
En ek's haar John, John, John, John Deere
Ek's haar John, John, John, John Deere



Авторы: Francois Henning,, Dirk Niekerk,, Adolf Vorster,


Snotkop - HKGK
Альбом HKGK
дата релиза
24-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.