Karlien Van Jaarsveld - Lief Maar Nie Verlief Lyrics

Lyrics Lief Maar Nie Verlief - Karlien Van Jaarsveld



Verlede somer
Kan jy onthou, of het jy vergeet van ons 2?
Mosselbaai met sy liggies so fraai
Was die plek waar ek wou wees
Jy weet ek wonder, ek wens jy weet
Jy laat my verlang na somer
En as jy lag is dit duidelik soos
Dag - ek wil meer as net vriende wees
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy
Verlede winter
Dit was so koud, maar dis warm as jy my vashou
Wie's die girl wat verlang aan jou,
En jou laat hang aan alles wat sy sê?
Elke lente
Ry ek verby, en ek wonder of jy my raaksien
Ek gaan jou kry en jou verlief maak
Op my, want jy's die een wat ek wil
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy
Lief vir my
Verlief op my
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as,
Meer gelukking maak as, meer gelukkig maak as sy



Writer(s): Dewald Wasserfall


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.