Karlien Van Jaarsveld - As Die Gordyn Val Lyrics

Lyrics As Die Gordyn Val - Karlien Van Jaarsveld



Ek en jy
Staan alleen
Almal is weg,
En ek voel dit reen
Soos elke aand,
Na elke show
Los jy my weer,
En jy't geen berou
As die gordyn val,
Haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien,
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
Ons moet begin te sing
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
As die gordyn val,
Haal jy jou masker af
En word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien,
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel
En wat ek van jou dink
Verander my en jou,
Ons moet begin te sing
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val



Writer(s): Johan Vorster


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.