Lyrics Rooi Ligte - Karlien Van Jaarsveld
Hoe
kom
jy
oor
my
mure?
Dis
dan
so
hoog
gebou
Hoe
blus
jy
al
my
vure?
As
ek
jou
vêr
weg
hou
Hoe
sien
jy
al
my
vrese?
As
ek
jou
nie
vertrou
Ek
sien
al
klaar
die
einde
Ek
raak
te
lief
vir
jou!
Maar
ek
was
nooit
die
een
wat
met
als
sou
oorgee
Ek
was
nooit
die
een
vir
jou
Maar
jyt
my
hart
gedraai
teen
my
beter
wete
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Daar
was
te
veel
verwagtings
Daar
was
te
veel
gebou
Op
dit
wat
jy
gedink
het
Sou
my
by
jou
kon
hou
Maar
ek
was
nooit
die
een
wat
met
als
sou
oorgee
Ek
was
nooit
die
een
vir
jou
Maar
jyt
my
hart
gedraai
teen
my
beter
wete
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Nie
noodwendig
sal
goed
wees
vir
jou
En
hoe
hou
n
mens
jouself
so
vas
As
jy
gelos
het
En
jy
weet
dis
te
laat
En
ek
was
nooit
die
een
wat
met
als
sou
oorgee
Ek
was
nooit
die
een
vir
jou
Maar
jyt
my
hart
gedraai
teen
my
beter
wete
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Ek
sien
rooi
ligte
met
jou
Rooi
ligte
met
jou!
Rooi
ligte
met
jou!
1 Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
2 Beter As Liefde
3 Daar's 'n Storm
4 Sweet Dreams
5 Ek Wag Nogsteeds Vir Jou
6 As Die Gordyn Val
7 Feeverhaal
8 Sonder Jou
9 Lief Vir Jou Geraak
10 Rooi Ligte
11 Lief Maar Nie Verlief
12 Van Jaarsveld Hartedief
13 Soos Jy Dit Doen
14 Ses Snare
15 Een Laaste Kans
16 Se Wat Jy Wil Se
17 Just Like Jesse James
18 Halleluja
Attention! Feel free to leave feedback.