Karlien Van Jaarsveld - Lief Vir Jou Geraak Lyrics

Lyrics Lief Vir Jou Geraak - Karlien Van Jaarsveld



Hoe kon ek als so veloor
Hoe kon ek almal net so glo
Terwyl ek weet hoe werk jou hart
Terwyl ek weet hoe alles was
As ek weer n kans kan kry
En jou woorde hou by my
Sou ek jou terug draai na my toe
Ek het lief vir jou geraak
Het my hart van voor af oopgemaak
Ek't my keuse reeds gemaak
Maak die res regtig saak
Hulle se jy sou my seermaak
As die leuns van die verlede ons moes raak
Maar almal was toe verkeerd
Jy was beter gewees
Jy't die beste van jou vr my gegee
Die storm het lank aangehou
Ek hoor al dae nie meer van jou
Jy was daar elke keer
Deur die goeie en die seer
Vergewe my kan ons vergeet
Ek wil vir altyd by jou wees
Kom ons draai terug die wyser



Writer(s): Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.