Karlien Van Jaarsveld - Sweet Dreams Lyrics

Lyrics Sweet Dreams - Karlien Van Jaarsveld



Sweet dreams baby
Ek lees jou sms
Vergeet van al die res
In my hart is jy veraltyd ingeprent
Jy's n deel van my
Dit sal altyd so bly
Soos dit later word
Dink ek meer aan jou
Het al jou sms'e op my foon gehou
Net voor ek gaan slaap
Wag ek dat jy se (jy se jy se jy se)
Sweet dreams baby lekker doeks
Gaan jy my heel nag in jou drome soek
Soos n rider in n storie boek sal jy kry
Ek wil he jy moet
Sweet dreams baby se vir my
Dat jy my iewers in jou droom sal kry
As die son opkom
En die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)
Toe ek wakker word
Dink ek weer aan jou
Ek sukkel on gisteraand
Se droom te kan onthou
Daar was ek en jy soen en champagne
Sal ek jou weer vanaand in my drome kry
By diesefse boom soos met ons eerste vry
Waar jy vir my vertel hoe jy my altyd sal bel
Sweet dreams baby lekker doeks
Gaan jy my heel nag in jou drome soek
Soos n rider in n storie boek sal jy kry
Ek wil he jy moet
Sweet dreams baby se vir my
Dat jy my iewers in jou droom sal kry
As die son opkom
En die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)
En al voel ek vet van jou
Sal ek dit altyd onthou
Dis waaraan ek vashou
As ek vanaand weer wakker le
Sal jy my bel om te se
'My bavy slaap jy al
Ons kan praat todat jou oe toeval'
Sweet dreams baby
Lekker doeks
Gaan jy my heel aand in jou drome soek
Sweet dreams baby lekker doeks
Gaan jy my heel nag in jou drome soek
Soos n rider in n storie boek sal jy kry
Ek wil he jy moet
Sweet dreams baby se vir my
Dat jy my iewers in jou droom sal kry
As die son opkom
En die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)
Sweet dreams
Sweet dreams
Sweet dreams
Sweet dreams baby
Se vir my
Dat jy my iewers in daai droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
Sweet dreams



Writer(s): Johan Vorster, Adolf Vorster, Charles Vaughan Gardiner, Karlien Jaarsveld Van, Mathys Dewald Wasserfall


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.