Karlien Van Jaarsveld - Beter As Liefde Lyrics

Lyrics Beter As Liefde - Karlien Van Jaarsveld



Ek weet my hart is voel
Maar ek laat jou hier in
Ek weet ek moet weghol
Maar ek sien n begin
Dit alles met jou
Ek verloor alle sin
Ek het jou nie verwag
Ek het jou nie beplan
Maar hoe besluit n mens
Waarheen jou pad sal gaan
Jy het my gewys hoe
Jy by may sou staan
Want daar is niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
En die lifde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars niks beter
Beter as liefde nie
Jy het so mooi gelyk
Jy het alles reg gedoen
Jy het deur my siel gekyk
Ek wou jou aanhou soen
En vir jou wys hoe
Jy vir my sou val
Hoe kon jy dit weerhou
Dit wat jy vir my voel
Die liefde vrees jou nie
Hy word vir jou bedoel
Hy sal jou intrek
En jou hart wegspoel
Want daars niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
En die liefe vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars
Niks beter
Beter as liefde nie
Ek weet oor n 100 jaar
Sal ek nog steeds dieselfde se
Deur als by ons nog bymekaar
Want ek wil net vir jou he
Want daars niks beter as liefde nie
Daars niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy nie maar jy bly nog by my
En die liefde vergeet jou nie end dit sal jou nooit onder kry
En ek glo wat ek se daars niks beter
Beter as liefde nie
En ek glo wat ek se
Daars niks beter
Beter as liefde nie



Writer(s): Johan Voster


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.