Bok Van Blerk feat. Robbie Wessels - Ek En My Vlerk текст песни

Текст песни Ek En My Vlerk - Robbie Wessels , Bok van Blerk



Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Is soos n hond en sy stert
Is soos n hond en sy stert
Ek sal my biltong met jou deel maar ons skree nie vir dieself... de span
Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Los orals ons merk
Los orals ons merk
Ek sal n koeël vir jou vat
Maar niks groter as n punt... 22
Soos Vinkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons 'n wen span
Dink ons aan n groot plan
En ons vat die Wereld aan
Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Is soos n ruiter en perd
Is soos n ruiter en perd
Ons deel mos elke sent
Maar ons slaap nie in dieself... de tent
Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Sal altyd saamwerk
Sal altyd saamwerk
En al maak jy my so kwaad soos Oom Paul se bobbejaan
Sal ons vriendskap my ou pellie nooit vergaan
Soos Vinkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons n wen span
Dink ons aan n groot plan
En ons vat die Wereld aan
Soos Vinkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons n wen span
Dink ons aan n groot plan
En ons vat die wereld aan
Soos Vinkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons n wen span
Dink ons aan n groot plan
En ons vat die wereld aan
Ek en my vlerk... Ek en my Vlerk



Авторы: Vorster Johan, Van Blerk Bok, Grobler Hanna


Bok Van Blerk feat. Robbie Wessels - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
03-10-2013



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.