Bok van Blerk - Land Van Melk En Heuning текст песни

Текст песни Land Van Melk En Heuning - Bok van Blerk



Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou
'N spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande
Tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou my waar's
Die land van melk en heuning
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou my waar's
Die land van melk en heuning
In die land van melk en heuning
Die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou my waar's
Die land van melk en heuning



Авторы: Vorster Johan, Coleske Ewald, Kotze Christoph


Bok van Blerk - Steek Die Vure Aan
Альбом Steek Die Vure Aan
дата релиза
03-10-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.