Текст и перевод песни Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou as Dit Reën
Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Ek Dink Aan Jou as Dit Reën
I Think of You When It Rains
′N
oomblik
is
die
wêreld
werd
A
moment
is
worth
the
world
Maar
net
die
eerste
een
But
only
the
first
one
'N
dier
bly
′n
dier
A
beast
remains
a
beast
Gaan
slaap
as
jy
sal
beter
raak
Go
to
sleep
if
you
will
get
better
As
jy
aan
die
slaap
kan
raak
If
you
can
fall
asleep
'N
dier
bly
'n
dier
A
beast
remains
a
beast
Ek
dink
aan
jou
as
dit
reën
I
think
of
you
when
it
rains
Hierdie
vier
mure
maak
my
naar
These
four
walls
make
me
sick
Is
jy
siek
of
sit
jy
aan?
Are
you
sick
or
are
you
pretending?
Die
lied
in
my
hart
is
′n
swane
sang
The
song
in
my
heart
is
a
swan
song
Ek
dink
aan
jou
as
dit
reën
I
think
of
you
when
it
rains
Kwaad
raak
ons
net
vir
mekaar
We
only
get
mad
at
each
other
Mans
bly
seuns
Men
stay
boys
Seuns
wil
mans
wees
Boys
want
to
be
men
Ek
sweer
daar′s
iemand
wat
in
die
hoek
staan
I
swear
there's
someone
standing
in
the
corner
As
ek
my
oë
knip
is
sy
weg
soos
my
kinderdae
When
I
blink
she's
gone
like
my
childhood
days
Ek
dink
aan
jou
as
dit
reën
I
think
of
you
when
it
rains
Ek
is
nie
meer
lief
vir
jou
nie
I'm
not
in
love
with
you
anymore
Ek
kon
jou
nie
gelukkig
hou
nie
I
couldn't
keep
you
happy
Beloftes
breek
Promises
break
En
styf
vashou
maak
seer
And
holding
on
tight
hurts
Kwaad
raak
ons
net
vir
mekaar
We
only
get
mad
at
each
other
Mans
bly
seuns
Men
stay
boys
Seuns
wil
mans
wees
Boys
want
to
be
men
Deesdae
vat
dit
langer
These
days
it
takes
longer
Om
mense
te
leer
ken
To
get
to
know
people
Оцените перевод
Оценивать перевод могут только зарегистрированные пользователи.
Авторы: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.