Fokofpolisiekar - Tussen Die Krake - перевод текста песни на русский

Текст и перевод песни Fokofpolisiekar - Tussen Die Krake




Hierdie jaar het soos ′n vliegtuigenjin op my neergedaal
В этом году он soos ' n vliegtuigenjin op my gegedaal
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
И эк предположим ЭК сал должен взять на себя ответственность за это
My brose verstand
Мой Броз остроумие
Wat wit, warm
Немного белого, теплого.
Soos 'n jong vlam
SOS-это молодое пламя.
Hierdie lopende doodskis verbrand
Эта ходячая смерть была сожжена.
Onkunde sal altyd seëvier
История культуры
Jou haat sal jou verteer
Ты Сэл ненавидит тебя поглощает тебя
Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
Жаль, что алмал так верскриклик жалок.
Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
Soos traumapasiente - это наше оцепенение.
Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
Но целеустремленный, чтобы быть таким же свирепым, как Лунный свет.
Ons pad
Наш путь
Ons pad uiteindelik
Наконец-то наш путь.
Uiteindelik hier uit te vind
Наконец-то я выясняю это здесь.
Jou haat sal jou verteer
Ты Сэл ненавидит тебя поглощает тебя
In ons verbrokkelende fondasie
В нашей разрушающейся фондазии
Is daar nou lewe in krake
Есть ли Лю в Краке?
Waar daar eers niks was nie
Там, где ничего не было.
En ons sal bly en veg
И наш салат и овощи
En sodoende ons menswees verloor
И таким образом мы потеряли нашу человечность
Maar wat bly dan oor?
Но что за чертово ухо?
My haat sal my verteer
* Моя ненависть ** сал - мой дайджест *





Авторы: Francois Badenhorst, George De Ridder, Hunter Kennedy, Jaco Venter, Wynand Myburgh


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.