Laurika Rauch - Nuwe Wyn текст песни

Текст песни Nuwe Wyn - Laurika Rauch



As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak
As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring, nie meer uit
Liefde kom en die liefde gaan
En die liefde gaan verby
My eerste liefde het gou vergaan -
Net 'n skaduwee wat oorbly
Here skink in my:
U nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn,
Skinkergees bring,
Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn,
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn
As my siel van droogte kraak, en die water nie meer werk nie
As die loot die wingerdstok se sap nie meer kan proe nie,
O, die bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou
Hy maak die water sielewyn,
En hy hou dit uit na jou
Here skink in ons:
U nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn,
Skinkergees bring,
Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn,
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn
Dis vir die dronk word van die gees
Vir die Hooglied-bruid van God wees
Vir die doodbloei van die vlees
Vir vervulling en vervulling en vervulling van die gees
Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
Skinkergees bring,
Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn,
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn
Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn
Nuwe wyn
Nuwe wyn
Nuwe wyn



Авторы: Louis Brittz


Laurika Rauch - My Ou Tante Koba
Альбом My Ou Tante Koba
дата релиза
15-03-2004




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.