Riaan Benade - Spontaan текст песни

Текст песни Spontaan - Riaan Benade



Vanaand kan ek nie slaap nie
Want daar's te veel wat my wakker hou
Nie gedink ek's alleen nie
Gedink ons sou 'n toekoms bou en
Ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
En ek wou jou hou jou hou
Maar ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans
In die vuur tussen my en jou
Ons wil nie weer hierdeur nie
Want daar's te veel
Ja te veel wat ons wakker hou
Want alles was nie as nie
So hoe's ons hier waar ons niks vashou
En ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
En ek wou jou hou jou hou
Maar ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans
In die vuur tussen my en jou
Jou hou
Ja ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans
In die vuur tussen my en jou
Ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
En ek wou jou hou jou hou
En ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans
In die vuur tussen my en jou
Jou hou
Ja ek kan verstaan
Hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Want niks staan 'n kans
In die vuur tussen my en jou



Авторы: Riaan Benade


Riaan Benade - Spontaan
Альбом Spontaan
дата релиза
28-08-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.