Riaan Benade - Droom текст песни

Текст песни Droom - Riaan Benade



Whooooo whoooooo
Whooooo whoooooo
Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en oor niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer
Dertien en die meisies probeer
Net rugby gejol en harte gebreek
Bokke gejag op oupa se plaas
Gemoer met 'n belt as ons sondae sou raas
Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy
Waar is jy nou?
Waar is ons drome my ou?
Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
Ja jy't die kar en gebou
En niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid
Voor jy gaan slaap?
Whooooo whoooooo
Sestien en baie gesoen
'N fiets en 'n straat iets om te doen
Lankal geleer rook op die plaas
Agtien gesien in 'n moerse haas
Planne gemaak om vêr te gaan
Die wêreld te sien net omdat ek kan
Lief te wees vir ina se seuns
En oupa te wees soos oupa was eens
Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy
Sou hy
Waar is jy nou?
Waar is ons drome my ou?
Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
Ja jy't die kar en gebou
En niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid
Voor jy gaan slaap?
Whooooo whoooooo
Whooooo whoooooo
Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en oor niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer



Авторы: Riaan Benade


Riaan Benade - Spontaan
Альбом Spontaan
дата релиза
28-08-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.