Anton L'Amour - Een Vir Almal Lyrics

Lyrics Een Vir Almal - Anton L'Amour



As die blou ligte die pad aandui
Is dit altyd jy
En die donker gange nouer raak
Is dit altyd jy
'N Veld wat my vashou
'N Stroom wat my regop hou
In 'n wentelbaan van
Een vir almal, als vir iedereen
'N Kalm skuiling teen die harde reën
Een vir almal, alles vir iedereen
Met net die wonder, waar is jy nou heen?
As die oseane warm raak
Is dit altyd jy
En die sonstrale die ys laat kraak
Is dit altyd jy
'N Maan wat my vashou
'N Wyn wat my regop hou
Met die herinnering aan
Een vir almal, als vir iedereen
'N Kalm skuiling teen die harde reën
Een vir almal, alles vir iedereen
Met net die wonder, waar is jy nou heen?
Een vir almal, als vir iedereen
'N Kalm skuiling teen die harde reën
Een vir almal, alles vir iedereen
Dis getatoeëer, sal dit altyd met my neem



Writer(s): Anthony Peter


Anton L'Amour - Dwaalvuur
Album Dwaalvuur
date of release
02-03-2023



Attention! Feel free to leave feedback.