Anton L'Amour - Horison Lyrics

Lyrics Horison - Anton L'Amour



Die oë gaan oop
En die kind begin bestaan
Staar in verwondering
Na die son die sterre en die maan
Toe kom die skrywer
En vorm die nag
Haar woorde nes kerse brand
Toe kom die skilder
En raam die dag
Met die ritme van die see
Horison, ek sien jul daar
Die 70s was 'n blur en
Die 80s 'n warrelwind
Die 90s was deurmekaar
En die noughties
Die 70s was 'n blur
Die 80s 'n warrelwind
Die 90s was deurmekaar
Die palet is nou leeg
Die skildery klaar
Maar die kleure van die dwaallig leef
Die pen is nou droog
Die boek geskryf
Maar die kerse bly altyd brand
Horison, ek sien jul daar



Writer(s): Anthony Peter


Anton L'Amour - Dwaalvuur
Album Dwaalvuur
date of release
02-03-2023



Attention! Feel free to leave feedback.