Anton L'Amour - Sononder Lyrics

Lyrics Sononder - Anton L'Amour



Toeris pak lig vir die wolk en die woud
Onthou die lag en dans is ligter as goud
Reisiger deur 'n sterre-woestyn
Wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op die dag wat vergaan
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom
In die pendel tussen hawens word die vlug bepaal
Toeris pak lig voor die donker daal
Fetus tot fossiel spiraal deur 'n sterrewoestyn
Wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op 'n dag wat vergaan
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op die dag wat vergaan
Sononder sononder
Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom
Kanpai
Phambili ngempilo
Za vashe zdorovie



Writer(s): Anthony Peter


Anton L'Amour - Dwaalvuur
Album Dwaalvuur
date of release
02-03-2023



Attention! Feel free to leave feedback.