Anton L'Amour - Manna Lyrics

Lyrics Manna - Anton L'Amour



Maanskyn vlieg onder leep-oog se radar
Die payload is laat, maar hey, dis wat dit is
Die smile wat hy maak is 'n smarag vir more
Jy moet pap skep as dit reën
Hy sê jy moet pap skep as dit reën
Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal
Leef ruim in die oog van die orkaan
As jy more opstaan is die game weer aan
As jy more opstaan is die game weer aan
Dis 'n tightrope tango en ver as jy val
Katvoet by die kamera, versigtig in die daglig
Bly in die skadus tot die hitte verdwyn
Die pote met die reëlboek, staan op elke straathoek
Moet 'n gap slaan deur 'n loophole in die roete
Moet net 'n gap slaan deur 'n loophole in die roete
Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal
Leef ruim in die oog van die orkaan
As jy more opstaan is die game weer aan
As jy more opstaan is die game weer aan
Dis 'n tightrope tango en ver as jy val
Maanskyn woon in die middel van die oerwoud en
Maanskyn bly op 'n plaas
Is die aanbod op die vraag die antwoord wat hy soek
Hy sê jy moet pap skep as dit reën
Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom
Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal
Leef ruim in die oog van die orkaan
As jy more opstaan is die game weer aan
As jy more opstaan is die game weer aan
Dis 'n tightrope tango en ver as jy val



Writer(s): Anthony Peter


Anton L'Amour - Dwaalvuur
Album Dwaalvuur
date of release
02-03-2023



Attention! Feel free to leave feedback.