Anton L'Amour - Raak Wys Lyrics

Lyrics Raak Wys - Anton L'Amour

As die vlamme om jou brand
En al die fone is beset
As die laaste taxi weg is
Sal jy rol met wat jy het
As die dice voor jou val
Altyd vir of teen gebed
Sal jy pa staan vir die stene
En rol met wat jy het
Raak wys, mano a mano met die beat en die bass
Die seën van die naald is reeds in die groef
Die seën van die naald, die seën van die naald

Die dans is altyd reeds in die groef

As jy altyd sit en wonder
Is dit vir of teen 'n wet?
Sal jy heeltyd op die draad sit
Of rol met wat jy het
As jy voor die poorte staan
Is jy geweier of gered?
En hoe die bane loop
Is hoe jy rol met wat jy het
Raak wys, mano a mano met die beat en die bass
Die seën van die naald is reeds in die groef
Die seën van die naald, die seën van die naald
Raak wys, mano a mano met die beat en die bass
Die dans is altyd reeds in die groef
Die seën van die naald, die seën van die naald
Raak wys, mano a mano met die beat en die bass
Die seën van die naald is reeds in die groef
Die seën van die naald, die seën van die naald
Raak wys, mano a mano met die beat en die bass
Die dans is altyd reeds in die groef
Reeds in, reeds in

Writer(s): Anthony Peter

Anton L'Amour - Dwaalvuur
Album Dwaalvuur
date of release
02-03-2023

Attention! Feel free to leave feedback.