Laurika Rauch - Ek Sê Vir Jou Good Bye paroles de chanson

paroles de chanson Ek Sê Vir Jou Good Bye - Laurika Rauch



Ek vir jou good bye
Ek skryf vir jou ′n lullabye
Met my mooiste woorde wil ek groet
Het iemand vir jou die pad gewys
En is jou drome opgeëis
Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Dit bly ′n groot geheim
Jou vlam het net soos niks verdwyn
So baie sand bly oor in jou uurglas
'N Kraak was egter daar
Die wind het jou weggedra
Jou asem deur die branders weggewas
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos ′n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou



Writer(s): Meryl Van Noie, Meryl Van Zyl


Laurika Rauch - Gunstelinge
Album Gunstelinge
date de sortie
23-10-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.