Laurika Rauch - Hierdie Keer paroles de chanson

paroles de chanson Hierdie Keer - Laurika Rauch



Kyk waar′s ons
Hier's jy weer
Na al die lange
Jare voor my deur
Kyk die aarde
Val alweer
Tuimelend
Uit die hemel neer
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het ′n boek of twee gelees
Het gedink
Jy's moeg vir my
Het gedink,
Gedink
Ons is verby
Maar nou kan ek
Die ding verstaan
Dis hier met die son
Weg met die maan
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het 'n boek of twee gelees
Tussenspel
Het gedink
Jy′s moeg vir my
Maar nou kan ek
Die ding verstaan
Dis hier met die son
Weg met die maan
Hierdie keer gaan dit anders wees
Dis wat ek hoop dis wat ek vrees
Hierdie keer gaan ek wyser wees
Want ek het ′n boek of twee gelees
Want ek het 'n boek of twee gelees
Hierdie keer gaan ek wyser wees



Writer(s): C. Torr, Laurika Rauch, Machiel Roets


Laurika Rauch - Gunstelinge
Album Gunstelinge
date de sortie
23-10-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.