Laurika Rauch - Ek Wou Jou Laat Lag - перевод текста песни на русский

Текст и перевод песни Laurika Rauch - Ek Wou Jou Laat Lag




Ek het jou opgemerk verwoed was jou dwaal deur die paaie
Ek het jou opgemerk-verwoed was jou dwaal deur die paaie
En in jou stap, was daar ′n groet op jou wange die trane
En in jou stap, was daar ' n groet-op jou wange die trane
En in jou oeewas daar die hopeloosheid
En in jou oeewas daar die hopeloosheid
Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit
Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit
Ek was daar
ЭК был даар
Ek was daar
ЭК был даар
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oe, die hoop om te glo
Die lig in jou oe, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
Ek wou jou laat sien ek wou
En toe die ysberg om jou smelt was daar sagte wit strome
En toe die ysberg om jou smelt-was daar sagte wit strome
En dit het uitgevloei na my, soos na woude en bome
En dit het uitgevloei na my, soos na woude en bome
Jy't agterna gekom, jy wou sien hoe ek lyk
Jy't agterna gekom, jy wou sien hoe ek lyk
Jy′t my vasgehou, of jy nou eers begryp
Jy't my vasgehou, of jy nou eers begryp
Ek was daar
ЭК был даар
Ek was daar
ЭК был даар
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
Ek wou jou laat sien ek wou
Oe- oe-oe- oe...
О-о - о-о...
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee.
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee.
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien.
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien.
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
Ek wou jou laat sien ek wou
Oe- oe-oe- oe...
О-о - о-о...






Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.